{"product_id":"wat-is-die-evangelie-sagteband","title":"Wat Is die Evangelie? (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBaie mense dink omdat God goed is, sal Hy ons aanvaar solank ons goeie lewens lei. Maar die feit is dat niemand van ons goed genoeg is om onskuldig voor God te kan staan nie. Ons almal is sondig en verdien God se ewige straf.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eWat is die evangelie?\u003c\/i\u003e \u003c\/b\u003everduidelik dr. R.C. Sproul die evangelie – God se goeie nuus vir sondaars soos ons. Ons kan onsself nie red van God se oordeel nie; daarom roep God ons om te vertrou op sy Seun, Jesus Christus, die enigste Een wat ons kan verlos op grond van sy regverdige lewe, sy versoenende kruisdood en sy triomfantlike opstanding.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDeel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit hanteer onderwerpe soos regverdigmaking, vryspraak, die Godheid van Jesus, die Persoon en werk van Jesus, die opstanding van Jesus, versoening, evangelisasie, leerstelling en berou\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eŉ Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel What Is the Gospel?\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970738716974,"sku":"9780638008845","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008845_front.jpg?v=1776552515","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/wat-is-die-evangelie-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}