{"product_id":"word-n-volgeling-van-jesus-sagteband","title":"Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eWord ’n volgeling van Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n handige evangelisasie-boekie wat help om die Goeie Nuus oor Jesus aan kinders oor die hele wêreld te verkondig.\u003cbr\u003eHierdie boekie deur topverkoper-outeur Dave Strehler is ’n wonderlike hulpmiddel om iemand na Jesus te lei. Jong gelowiges sal ook ontdek hoe hulle geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees en te bid.\u003cbr\u003eAnder spesiale kenmerke sluit in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003ePlek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970769813806,"sku":"9781431621477","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431621477_front.jpg?v=1776553404","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/word-n-volgeling-van-jesus-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}