Boxed Set
101 Seëninge Vir ’N Lied In Jou Hart (Boxed Cards)
1 in stock
R90,00101 Seëninge vir ’n lied in jou hart is ideaal vir ’n vriendin, suster, tannie of dogter. Die 101 teksverse en inspirerende aanhalings sal enige vrou se dag opkikker. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
101 Seëninge Vir ’N Vreugdevolle Lewe (Boxed Cards)
1 in stock
Original price was: R90,00.R63,00Current price is: R63,00.Wil jy ’n vriendin bemoedig wat deur ’n moeilike tyd gaan? Wil jy vir ’n geliefde wys jy gee om?
Die 101 teksverse en bemoedigende aanhalings in 101 Seëninge vir ’n vreugdevolle lewe is ideaal om ’n bietjie vreugde te bring vir ’n kosbare vriendin of geliefde. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n bemoedigende kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
Consider How the Wild Flowers Grow Honeycrisp Orange Scented Candle with Bamboo Lid
In stock
R189,00This beautifully crafted Consider How the Wild Flowers Grow Honeycrisp Orange Scented Candle with Bamboo Lid comes in a vibrant glass holder featuring a colorful floral design. The candle is topped with a bamboo lid, laser-engraved with a meaningful scripture verse. Ideal for creating a calming atmosphere, it adds a touch of elegance and serenity to any room while filling the air with a delightful fragrance.
Do not burn for more than 4 hours at a time. Never leave a candle burning unattended.
• Scented Candle
• Honeycrisp Orange Scent
• Consider How the Wild Flowers Grow
• Luke 12:27
• He Restores My Soul – Green Floral Garden Collection
• Glass
• Foil Accents
• CMYK Wrap
• Laser Engraved Bamboo Lid
• White Wax
• Natural Soy Wax
• 100% Essential Oils
• Packaged in a Box
• Candle Size: 87 x 70 x 64mm
• Box Size: 95 x 75 x 75mm