My KrapBybel: God Skep die Wêreld (Ringbind)
R159,69
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638009941
Categories: Kinders, Kinders / 3-6 Jaar, Spiral-Bound
Description
Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!
In My KrapBybel: God skep die wêreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.
Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
- Die verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
- Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
- Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
- Spesiale pen ingesluit.
- Ringbind.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Creates the World Children’s Scratch Bible.
Additional information
| Dimensions | 15 × 205 × 175 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
A Sweet Friendship Multi Painted Floral Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
Be Joyful in Hope Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
Grace Blue Floral Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
He will Shelter You with His Wings Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
Many Women Do Noble Things but You Surpass Them All Pink Peony Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
The Joy of the Lord Is My Strength Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
With God All Things Are Possible Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
With God Everything is Possible Chunky Hardcover Wirebound Journal with Elastic Closure
10 in stock
R149,65
